My kar hou aan ruk as ek ry soms ry hy reg en dan skielik begin hy net ruk en sluk en backfire soms

Tiny
LAETITIA JOUBERT
  • MEMBER
  • 1988 VOLKSWAGEN GOLF
Ek het reeds plugs replace, carburator skoongemaak en die petrolfilter vervang daar is nuwe petrolpomp op die coil maak 'n aanhoudende tik/skietgeluid as die kar idle so iemand het vir my gese die coil gooi vuur weg ek moet die plugdrade vervang? Kan dit die probleem wees? Asb help?
Do you
have the same problem?
Yes
No
Tuesday, January 31st, 2012 AT 7:45 AM

2 Replies

Tiny
RIVERMIKERAT
  • MEMBER
English please?
Was this
answer
helpful?
Yes
No
Tuesday, January 31st, 2012 AT 8:57 AM
Tiny
MHPAUTOS
  • EXPERT
Have you done a compression test.
Was this
answer
helpful?
Yes
No
Tuesday, January 31st, 2012 AT 9:09 AM

Please login or register to post a reply.

Recommended Guides