1982 Volkswagen Golf timing

Tiny
GMYBURGH
  • MEMBER
  • 1982 VOLKSWAGEN GOLF
  • 1.8L
  • 4 CYL
  • 2WD
  • MANUAL
  • 59,000 MILES
Ek het n probleem met my kar se timing toe ek die kar gekry het;het my kar n ping geluid gemaak sodra ek weg trek of die petrol trap terwyl hy in rat is, die destributor was amper teen die gearbox se kant teen die blok gedraai ek het die enjin op tdc gesit en die distributor oor in gesit sodat hy in die helfde van die blok en gearbox wys. Hy het baie lekker geloop vir amper 3 maande en nou ping die motor weer kan u my dalk se wat kan ek doen of wat ek moet vervang dankie
Do you
have the same problem?
Yes
No
Thursday, January 30th, 2014 AT 10:57 PM

1 Reply

Tiny
JACOBANDNICKOLAS
  • EXPERT
What language is this? Is it Dutch?
Was this
answer
helpful?
Yes
No
Friday, January 31st, 2014 AT 5:06 AM

Please login or register to post a reply.

Recommended Guides